Casper De Vries

- Comedy Performance
- MC Duties
- Facilitation
R 25 000.00 > R 45 500.00

"Casper de Vries - Akteur, Komediant, Skrywer, Regisseur, Vervaardiger Professionele loopbaan het begin in 1986 met "Hallo Suid-Afrika". Tussen 1986 - 1996 tree hy op saam met kunstenaars soos Andrew Roos, Didi Kriel, Elzabe Zietsman, Natalie da Roscha, Sam Marais ens in self geskrewe kabarette, o.a. "AU", Ziets & De Vries, Small Talks, Gemini en ONTVRIES. Vanaf 1997 tree hy alleen op met sy suksesvolle one-man shows: - Walgwors (1997) - Wetter (1998) - Toet & Taal (1999) - Laat Daar Lag Wees (2000)/(2001) - DiMensie (2002) - Die Hits (2003) - Snaaks Genoeg (2004) - My Wèreld (2006) - Mondig (2007) - Beste Medisyne (2008) - BrothersAncestors (2009) - GaanGroot (2010/11) - Vark in Hel (2012) en Casper Goes Khaki (2013) He took a break from One Man Shows and started painting in 2014. He also joined CliffCentral.com with a popular 2 hour programme "The CasperRadio Show"
He had solo-exhibitions of his paintings in Cape Town and Johannesburg

"Snaaks Genoeg" is opgevoer in die London Palladium, die eerste Afrikaanse stuk in die geskiedenis van die teater. "My Wereld" is opgevoer in Holland, Kanada en in die London Palladium "Beste Medisyne" is opgevoer in Amsterdam se bekende Kleine Komedie Teater asook weer in die London Palladium teater in die West End.

In 2016 wen hy die Comics Choice LifeTime Achievement Award. This honour persuaded him to go back to stage he started touring nationwide with a new show "Alive & Vrolik" from Sept 2016 to August 2017.

Film verskynings as volg: - Kwagga Strikes Back ook bekend as Oh, Shucks-here comes UNTAG (1990) as Joop Van den Ploes - Sweet 'n Short (1991) as George Weedle - Poskantoorwerker in "Taxi To Soweto" (1993) - Orkney Snorkie 2 (1994) as Cyril - Soweto Green (1995) as Adrian Fluit ; Egoli the Movie (2012) as Duifie - Konfetti (2013) as Barry White - Snaaks Genoeg (2016) as an alternative Casper de Vries.

Televisie: - In die vroeë 90's was hy die gasheer van 'n "America's Funniest Home Videos"-styl program met die naam "Devries". - Skryf, vervaardig en verskyn in "Die Casper Rasper Show" (2001 - 2003) en die sepie-spoof "Haak en Steek" (2003 - 2004). - In 2010 word "Casper Rasper Weer" uitgesaai op kykNET.

Casper het sover 4 CD's en 11 DVD's die lig laat sien