Alfred Adriaan – Van Hankey

Bespreek Nou Jou Kaartjies

R150pp | 7 Julie | Montecasino | 4pm

of kontak info@whacked.co.za of bel 011 326 0021

  • Please enter a value between 1 and 100.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Ontluikende Ster in SA komedie Alfred Adriaan lewer sy solo optrede "Van Hankey" by die Pieter Toerien Teater, Monte Casino op 7 Julie 2018 (4PM).
Alfred Adriaan het ontpop en gestyg as plaaslike komediant waarvoor hy 5 keer genomineer was in die Savanna Comics choice toekenings. Hy is selfs onlangs uitgenooi deel te neem in  Australia se Sydney en Perth komedie feeste.  Hy toer gereeld na New York in die VSA om in stand-up komedie vertonings deel te neem.
Sy debut solo optrede handel hoofsaaklik oor sy lewe in die Oos Kaapse dorpie en sy hervestiging in Johannesburg.
Bedorwe kinders, ongemaklike situasies met die skoner geslag beskryf hy stap vir stap met histeriese detail in sy unieke styl wat hom na die top van range op die SA komedie leer  geneem het.
Die soektog na ñ idealle lewensmaat, druk van ñ oor besorge famielie, vererger deur vriende wat verkeerde advies gee en ñ Ma wat hoë verwagtinge van ñ toekomstige skoondogter het maak Alfred se komedie uiters lagwekkend.
Gelukkig vind hy uiteindelik "die een" . ñ Nuwe lewe van frustrasie angs en vrees loop die troudag vooraf. Die eersteling se aankoms kompliseer dinge so bietjie tot die vermaak van die gehoor.
"Van Hankey" is komies en ñ "moet sien". Kom ontspan en lag tot jy ñ traan plik met Alfred.